
‘n Eenvoudige kliniese toets om die terrein en plaas se geskiktheid vir pekanneut verbouing te bepaal
- Terrein identifisering
- Opmetings
- Uitpen vir gate
- Grondvoorbereiding
- Besproeiing
- Plantproses opleiding
‘n Langtermyn diensleweringsplan wat in werking gestel word na die vestiging van die pekanboord