Die regte inligting vir
JOU pekanprojek
Welkom by Pekan Inligting Konsultante Suid-Afrika (Piksa)
Ons missie is om onafhanklike, objektiewe inligting te verskaf vir JOU pekanprojek!
PIKSA is gerat, en getoets, om dienste in verband met pekanboord beplanning, pekanboord vestiging en boordbestuursprogramme te lewer. Voornemende, en bestaande, pekanboere word uitgenooi om van hierdie dienste gebruik te maak.
